Vroegherfs. Die jaar word ryp in goue akkerblare, in wingerd wat verbruin, en witter lug wat daglank van die nuwe wind en klare son deurspoel word; elke blomword vrug, tot selfs die traagstes; en die eerste blare val so stilweg in die rookvaal bos en laan, dat die takke van die lang populiere al teen elke ligte môre witter staan.NP van Wyk Louw - Stellenbosch gallérie photo

au Panoramio
Afficher une page unique gallérie photo Stellenbosch
 
Image vue d'origine (nouvelle fenêtre)
van vuuren, 23 February 2012